Romeine 11:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dis waar. Hulle is uitgekap omdat hulle nie geglo het nie; jy is daar geënt omdat jy glo. Moenie daaroor hoogmoedig wees nie; hou rekening met God;

Romeine 11

Romeine 11:12-26