Romeine 11:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moet jou dan nie bo die ander takke verhef nie! Moet jou ook nie verbeel jy is iets nie: dit is nie jy wat die wortel dra nie, die wortel dra jou.

Romeine 11

Romeine 11:11-22