Romeine 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

As hulle val 'n verryking vir die wêreld beteken het en hulle klein oorblyfseltjie 'n verryking vir die heidennasies, hoeveel te meer sal dit dan nie tot seën wees as die Jode se volle getal gelowig sou word nie!

Romeine 11

Romeine 11:6-15