Romeine 10:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nee, die Skrif sê:“Naby jou is die woord,in jou mond en in jou hart.”En hierdie woord is die boodskap van die geloof, en dit is wat ons verkondig:

Romeine 10

Romeine 10:5-17