Romeine 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het hulle nie gesteur aan die manier waarop God mense vryspreek nie. Hulle wil niks van God se manier van vryspraak weet nie; hulle probeer dit op hulle eie manier kry.

Romeine 10

Romeine 10:1-10