Romeine 1:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die plek van die heerlikheid van die onverganklike God stel hulle beelde wat lyk soos 'n verganklike mens of soos voëls of diere of slange.

Romeine 1

Romeine 1:19-31