Rigters 9:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

Abimelek het daardie hele dag teen die stad geveg. Hy het dit ingeneem en al die mense daarin doodgemaak. Hy het die stad afgebreek en sout daaroor gestrooi.

Rigters 9

Rigters 9:41-54