Rigters 9:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die burgers van Sigem het teen Abimelek hinderlae opgestel op die bergtoppe, en hulle het almal wat verbykom, beroof. Dit is aan Abimelek vertel.

Rigters 9

Rigters 9:24-30