Rigters 8:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Gideon vir die mense van Sukkot: “Gee tog brood vir die manne wat by my is. Hulle is moeg en ek is besig om die Midianitiese konings Sebag en Salmunna te agtervolg.”

Rigters 8

Rigters 8:1-12