Rigters 8:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar hy het vir hulle gesê: “Wat het ek gedoen in vergelyking met julle? Was die na-oes van Efraim se druiwe nie in hierdie geval baie beter as die volle oes van Abiëser nie?

Rigters 8

Rigters 8:1-10