Rigters 8:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sebag en Salmunna het gevlug, maar Gideon het hulle agternagesit en die twee Midianitiese konings gevang. Hy het die hele leër met skrik vervul.

Rigters 8

Rigters 8:3-13