Rigters 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Gideon die manne afgevat water toe en daar het die Here vir hom gesê: “Elkeen wat water drink soos 'n hond dit met sy tong oplek, moet jy skei van dié wat kniel om te drink.”

Rigters 7

Rigters 7:1-12