Rigters 7:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gideon het boodskappers na die Efraimsberge toe gestuur: “Kom val vir Midian aan, beset die Jordaan tot by Bet-Bara voordat die Midianiete daar kom.”Toe is die Efraimiete opgeroep, en hulle het die Jordaan beset tot by Bet-Bara.

Rigters 7

Rigters 7:16-25