Rigters 7:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

As ek en almal by my die ramshoring blaas, moet julle almal wat rondom die kamp is, dit ook doen en dan moet julle uitroep: Vir die Here en vir Gideon!”

Rigters 7

Rigters 7:8-25