Rigters 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jerubbaäl, dit is Gideon, en al sy manne het vroegmôre klaargemaak en kamp opgeslaan by En-Garod. Die kamp van Midian was noord van Gideon s'n, in die vlakte by Waarsêershoogte.

Rigters 7

Rigters 7:1-2