Rigters 6:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Midianiete het met hulle veetroppe gekom en kom tent opslaan. Hulle was so baie soos sprinkane: hulle en hulle kamele kon nie getel word nie. Hulle het die land kaalgestroop.

Rigters 6

Rigters 6:1-12