Rigters 6:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

En dit het toe gebeur: toe Gideon die volgende môre opstaan, het hy die stukkie wol uitgedraai en dou daaruit gedruk, 'n hele kom vol water.

Rigters 6

Rigters 6:29-40