Rigters 6:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag het hulle vir Gideon genoem Jerubbaäl, “want,” het hulle gesê, “laat Baäl self sy saak teen Gideon behartig, want dis hý wat Baäl se altaar afgebreek het.”

Rigters 6

Rigters 6:31-40