Rigters 6:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die stad se mense vir Joas: “Bring jou seun uit jou huis uit! Hy moet doodgemaak word, want hy het Baäl se altaar afgebreek en die gewyde paal daar langsaan afgekap.”

Rigters 6

Rigters 6:25-34