Rigters 6:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Gideon het besef dat dit die Engel van die Here was, en hy het uitgeroep: “Ag, Here my God, ek het die Engel van die Here van aangesig tot aangesig gesien!”

Rigters 6

Rigters 6:16-25