“Mag al u vyande so omkom, Here,maar mag dié wat vir U liefhet,wees soos die son wat in sy volle krag skyn.”Daarna was daar veertig jaar lank vrede in die land.