“Sisera se ma het deur die venster gekyk,sy het by die traliewerk gestaan en gekla:‘Waarom talm sy strydwa om te kom,waarom bly die gedreun van sy strydwawiele weg?’