In haar hand het sy die tentpen vasgevat,in haar regterhand die werksman se hamer.Sy het vir Sisera daarmee getref, sy kop papgeslaan,sy het die slaap van sy kop verbrysel,dit deurboor.