Rigters 5:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die Engel van die Here het gesê:‘Julle moet vir Meros vervloek,julle moet sy inwoners sonder genade vervloek,want hulle het nie vir die Here kom veg nie,nie vir Hom teen die dapper vegters kom veg nie.’

Rigters 5

Rigters 5:14-31