Rigters 5:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Tussen die drinkbakke praat hulle daaroor,besing hulle die oorwinning wat die Here behaal het,sy oorwinning vir die boere van Israel.“Die volk van die Here kom bymekaar by die stadspoorte,hulle sing:

Rigters 5

Rigters 5:3-18