1. Daardie dag het Debora en Barak seun van Abinoam gesing:
2. “Julle moet die Here prys,want leiers het opgetree in Israel,die volk het hulle aangemeld vir die oorlog.
3. Luister, konings,gee aandag, regeerders!Ek sing tot eer van die Here,ek prys die Here die God van Israel met my lied: