Rigters 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sy het vir hom gesê: “Goed, ek sal saamgaan, maar jy sal nie die eer vir die veldtog kry nie: die Here sal vir Sisera aan 'n vrou uitlewer.”Toe het Debora klaargemaak en saam met Barak na Kedes toe gegaan.

Rigters 4

Rigters 4:4-16