Hy sê toe vir haar: “Ek is dors, gee my 'n bietjie water om te drink.”Sy het die melksak oopgemaak en hom melk laat drink. Toe het sy hom weer toegemaak.