Rigters 3:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar Ehud het by Die Beelde naby Gilgal omgedraai en vir die koning kom sê: “Koning Eglon, ek het 'n geheime boodskap om vir u te gee.”Toe sê die koning: “Laat ons alleen,” en al sy amptenare het van hom af weggegaan.

Rigters 3

Rigters 3:11-20