Rigters 3:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ehud het vir hom 'n swaard gemaak, 'n halwe meter lank en aan albei kante geslyp. Hy het dit aan sy regterkant onder sy klere vasgemaak.

Rigters 3

Rigters 3:6-26