Toe vra hulle: “Is daar nog 'n deel van die stamme van Israel wat nie na die Here toe gekom het in Mispa nie?”Dit het toe geblyk dat niemand uit Jabes in Gilead na die vergadering toe gekom het nie.