Maar toe sê hulle: “Kyk, daar is elke jaar 'n fees in Silo tot eer van die Here.”Silo lê noord van Bet-El en oos van die grootpad van Bet-El af Sigem toe en suid van Lebona.