Rigters 21:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Benjaminiete het dadelik teruggekom, en die vrouens uit Jabes in Gilead wat bly lewe het, is vir hulle gegee, maar daar was nie genoeg nie.

Rigters 21

Rigters 21:13-15