Rigters 20:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe wou die mans van Gibea my kom aanrand, en hulle het my die heel nag omsingel in die huis waar ek was. Hulle wou my doodmaak, en hulle het my byvrou verrinneweer, sodat sy gesterf het.

Rigters 20

Rigters 20:4-6