Rigters 20:48 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manskappe van Israel is terug na die gebied van Benjamin toe. Daar het hulle van stad tot stad gegaan en alles, mens en dier, om die lewe gebring. In al die stede het hulle alles wat hulle aangetref het, verbrand.

Rigters 20

Rigters 20:38-48