Rigters 20:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die ander het weggekom na die woestyn toe, na die Rimmonrots toe. Op die grootpaaie het die Israeliete nog vyf duisend man doodgemaak. Hulle het die Benjaminiete nog agtervolg tot by Gidom en twee duisend man om die lewe gebring.

Rigters 20

Rigters 20:39-48