Rigters 20:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Israeliete omdraai om te veg, het die Benjaminiete begin om hulle dood te maak. Sowat dertig man is om die lewe gebring, en die Benjaminiete het gedink: ja-nee, hulle is weer deur ons in die geveg verslaan soos die vorige keer.

Rigters 20

Rigters 20:31-43