Rigters 20:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die Benjaminiete besef dat hulle verslaan is en dat die Israeliete net vir hulle teruggeval het omdat die Israeliete staatgemaak het op die hinderlae wat hulle teen Gibea opgestel het.

Rigters 20

Rigters 20:35-43