Rigters 20:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Tien duisend dapper soldate uit die leër van die Israeliete het tot regoor Gibea gegaan, en daar is roekeloos geveg. Die Benjaminiete het nog nie besef dat 'n ramp op hulle afkom nie.

Rigters 20

Rigters 20:33-40