Rigters 20:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Benjaminiete het gedink: soos voorheen is hulle weer deur ons verslaan. Maar die Israeliete het afgespreek: “Ons sal vlug en hulle uit die stad uit na die grootpaaie toe lok.

Rigters 20

Rigters 20:24-34