Rigters 20:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Pinehas, seun van Eleasar seun van Aäron, wat destyds as priester gedien het voor die Here, het gevra: “Moet ons weer gaan oorlog maak teen ons broers die Benjaminiete of moet ons ophou?”Toe antwoord die Here: “Trek op! Môre gee Ek hulle in julle mag.”

Rigters 20

Rigters 20:20-30