Rigters 20:22-23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die Israeliete tot die aand toe in die teenwoordigheid van die Here gekla het, het hulle vir Hom gevra: “Moet ons weer teen ons broers die Benjaminiete gaan oorlog maak?”Die Here het geantwoord: “Trek teen hulle op!”Toe het die Israeliete moed geskep en weer hulle manne ontplooi om te veg waar hulle dit die vorige dag gedoen het.

Rigters 20

Rigters 20:12-25