Rigters 20:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Benjaminiete wat uit die stede gekom het, is daardie dag getel, en daar was ses en twintig duisend man wat kon veg, en dit behalwe dié van Gibea. Hulle is ook getel, sewe honderd knap soldate.

Rigters 20

Rigters 20:7-19