Rigters 2:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar na die leier se dood het hulle nog erger as hulle voorvaders gehandel en ander gode aangehang en gedien en aanbid. Hulle het nie hulle verkeerde dade en hulle hardkoppigheid laat vaar nie.

Rigters 2

Rigters 2:15-23