Rigters 19:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe haar man die môre opstaan en die huis se deur oopmaak om verder te reis, lê die vrou, sy byvrou, in die deur met haar hande op die drumpel.

Rigters 19

Rigters 19:17-30