Rigters 19:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man aan wie die huis behoort, is na hulle toe uit en hy sê vir hulle: “Nee, vriende, moenie hierdie man kwaad aandoen nadat hy in my huis ingekom het nie. Julle moet hom nie so 'n lae ding aandoen nie.

Rigters 19

Rigters 19:13-24