Rigters 19:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie aand het daar 'n ou man van sy werk in die veld af in die stad ingekom. Hy was afkomstig uit die Efraimsberge en het as vreemdeling in Gibea gewoon. Die mense van Gibea was Benjaminiete.

Rigters 19

Rigters 19:11-25