Rigters 18:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle by die huis van Miga kom, het hulle die stem van die jongman, die Leviet, herken en daar ingedraai. Hulle het vir hom gevra: “Wie het jou hierheen gebring? Wat doen jy hier? Hoekom is jy hier?”

Rigters 18

Rigters 18:1-9