Rigters 17:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man het die dertien kilogram silwer vir sy ma teruggebring, en toe sê sy: “Ek wy die silwer in belang van my seun aan die Here. Jy moet daarvan 'n afgodsbeeld maak. Ek gee dit vir jou terug, my seun.”

Rigters 17

Rigters 17:1-8