Rigters 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het ook manne in haar kamer weggekruip. Toe sê sy vir Simson: “Die Filistyne is hier, Simson!”Hy het die boogsnare gebreek soos 'n vlam garingdraad breek, en die geheim van sy krag het onbekend gebly.

Rigters 16

Rigters 16:5-16